Oor hierdie blog / About this blog
Nov 9th, 2008 by huisvrou
Spreuke 31:10 “Wie sal ‘n deugsame vrou vind? want haar waarde is ver bo korale.”
Ek het hierdie blog begin, uitsluitlik om die pad wat God met my begin stap het, te deel. Dus, vooraf, hierdie blog is ‘n Christelik-gefundeerde blog. Hier word Bybel gepraat en vanuit ‘n Protestants-Gereformeerde hoek. Indien jy nie gemaklik voel daarmee nie, gaan lees iemand anders se skrywerasies.
Verder wou ek ook ‘n platform skep waar Suid-Afrikaanse “Above Rubies”-dames kan kuier en deel. Diegene is ook hartlik welkom om kommentaar te lewer, bydraes te maak of sommer net te gesels.
Maak asb u keuse onder kategorieë vir Afrikaans of Engels.
Proverbs 31:10 “Who can find a virtuous woman? for her price is far above rubies.”
I started this blog, solely to share God’s walk with me. So, beforehand, this blog is a Christian-based blog. We talk about the Bible and then from a Protestant-Reformed view. If you don’t feel comfortable with it, then please visit another blog.
Furthermore I wanted to create a platform where South African “Above Rubies” could visit and share. Those are also more than welcome to comment, contribute or just chat.
Please choose under categories for Afrikaans or English.